afrikaans

Die Retiefklip-erfenisterrein te Kerkenberg in die Oos-Vrystaat naby die huidige Harrismith, is op gedeelte twee van die plaas Aberdeen geleë en bestaan uit die klip waarop Deborah Retief haar vader Piet Retief se naam in 1837 geskryf het.

Leggi di più su WikipediaFonte: Wikipedia · CC BY-SA 4.0

Hotel nelle vicinanze

Da vedere nelle vicinanze