🏺 Arkæologisk sted

Ruïne Besserstein

Ruine Besserstein

afrikaans

Die Ruïne Besserstein is die oorblyfsels van 'n sogenaamde "Spornburg" in Switserland. Dit is op die gebied van die munisipaliteit van Villigen in Kanton Aargau geleë – op 'n hoogte van 550 meter bo seespieël op die hang van die Geissberg. Vandag is dit is erg vervalle en is daar slegs enkele murasies oor.

Læs mere på WikipediaKilde: Wikipedia · CC BY-SA 4.0

Hoteller i nærheden

Seværdigheder i nærheden